Wat is Rekenaarwetenskap?
Kyk net na Dominic Walliman se kort opsomming van die veld van Rekenaarwetenskap. Dit is natuurlik nie 100% volledig nie, maar dit gee ‘n uitstekende hoë-vlak oorsig van wat die onderwerp behels.