Kontakbesonderhede
Posadres:
Afdeling Rekenaarwetenskap,
Dept Wiskundige Wetenskappe,
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1, 7602 Matieland, SUID-AFRIKA
Straatadres:
Rekenaarwetenskap,
Universiteit Stellenbosch
Hoek van Banghoekweg & Joubertstraat
7600 Stellenbosch, SUID-AFRIKA
Telefoon: +27 21 808 4232
Faks: +27 86 603 7130
Administratiewe navrae: secretary@cs.sun.ac.za
Nagraadse navrae: postgrad@cs.sun.ac.za
Voorgraadse navrae: undergrad@cs.sun.ac.za
Wil jy ons besoek?
Die department is op die vyfde vloer van die Algemene Ingenieurswesegebou.
Google Maps
Ons koördinate is 33° 55′ 46.55″ Suid 18° 51′ 56.16″ Oos.
Lugfoto
Kliek op die prent vir 'n groter foto.
Aanwysings vanaf Kaapstad
- Neem die N1 nasionale pad na “Paarl”
- Verlaat die N1 nasionale pad by Uitgang #39 “R304/Stellenbosch” en draai regs na Stellenbosch
- Volg roete R304 tot in Stellenbosch
- Jy sal Stellenbosch binnekom in Birdstraat; hou reguit aan totdat jy Merrimanlaan teëkom
- Draai links in Merrimanlaan in
- Draai links in Van Ryneveldstraat in (by die verkeersligte net na die BP garage)
- Draai regs by die eerste stopstraat in Banghoekweg in
- Draai links by die volgende stopstraat in Joubertstraat in
- Die ingenieursgeboue is aan die regterkant
Aanwysings vanaf die lughawe
- Neem die N2 nasionale pad na “Somerset West”
- Verlaat die N2 nasionale pad by Uitgang #33 “Helderberg / R310 / Baden Powell Dr. / Stellenbosch” en draai links
- Volg roete R310 na Stellenbosch
- Die R310 stop by Adam Taslaan (M12); draai hier regs
- Die M12 stop by die R44 (wat ook as Adam Taslaan bekendstaan); draai hier regs in Birdstraat in
- Draai links in Merrimanlaan in
- Draai links in Van Ryneveldstraat in (by die verkeersligte net na die BP garage)
- Draai regs by die eerste stopstraat in Banghoekweg in
- Draai links by die volgende stopstraat in Joubertstraat in
- Die ingenieursgeboue is aan die regterkant
En dan nog…
Hier is die QR kode van ons webwerf. Druk en versprei dit gerus waar jy ook al wil: