Computer Science Rekenaarwetenskap

< >

Welkom

Departement Rekenaarwetenskap het in 1972 tot stand gekom. Ons het nou met Wiskunde en Toegepaste Wiskunde saamgesmelt en vorm Afdeling Rekenaarwetenskap in die Department van Wiskundige Wetenskappe.

Rekenaarwetenskap het tans 9 voltydse akademiese personeellede wat werk aan navorsing oor ‘n wye veld, insluitende Outomaatteorie, Wyeband- en Mobiele Netwerke, Sagtewareingenieurswese, Program Toetsing en Verifikasie, Robotika, Natuurlike Taal Verwerking en Masjienleer.

 

Kontakbesonderhede

Afdeling Rekenaarwetenskap,
Dept Wiskundige Wetenskappe,
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1, 7602 Matieland, SUID-AFRIKA

Telefoon: +27 21 808 4232
Administratiewe navrae: secretary@cs.sun.ac.za
Nagraadse navrae: postgrad@cs.sun.ac.za
Voorgraadse navrae: undergrad@cs.sun.ac.za

Meer besonderhede»